1) Skryf die voorwerp van die sin neer. [3.1 in sin 1] a) 'n baie jaloerse verhouding b) My seun en sy meisie c) wat twee jaar saam is 2) Skryf die onderwerp van die sin neer. [3.1 in sin 1] a) My seun en sy meisie b) jaloerse verhouding c) wat twee jaar saam is 3) Verbeter die woordorde: Hulle glad nie meng met nie ander tieners. a) Meng hulle glad nie met ander tieners nie. b) Hulle meng glad nie met ander tieners nie. c) Hulle gaan nooit uit nie. 4) Kies die verlede tyd vir die sin: Die ma sit en skryf 'n brief in die woonkamer. a) Ma het in die woonkamer gesit en geskryf. b) Skryf 'n brief in die woonkamer. c) Die ma het 'n brief in die woonkamer gesit en skryf. 5) Watter soort sin is dit: Gaan saam met ander vriende uit! a) Uitroepsin b) Vraagsin c) Bevelsin 6) Watter soort sin is dit: Sjoe, die arme ma is baie bekommerd! a) Uitroepsin b) Bevelsin c) Stelsin 7) Verander die vraagsin na 'n stelsin. Het jy vir die bekommerde ma raad? a) Jy het vir die bekommerde ma raad. b) Ek het raad vir haar. c) Het jy raad vir haar? 8) Die sin is: Die ma skryf 'n brief om raad te vra. Wat is die vraag? Die antwoord is: om raad te vra. a) Waarom skryf die ma 'n brief? b) Wat se raad wil die ma vra? c) Wil die ma raad vra? 9) Kies die ontbrekende voornaamwoord: Die ma is lief vir ---- seun. a) die b) haar c) sy 10) Kies die ontbrekende voornaamwoord: Die seun is lief vir ---- meisie. a) sy b) haar c) syne 11) Gee teenoorgestelde vir ma. a) pa b) oupa c) pappa 12) Gee die antoniem vir liefde. a) ongelukkig b) haat c) histeries 13) Gee 'n sinoniem vir bang. a) bevrees b) moedig c) kwaad 14) Gee die intensiewe vorm van alleen. a) bangalleen b) morsalleen c) stoksielalleen 15) Vul in: Hulle is ---- van jaloesie teenoor mekaar. a) groen b) geel c) blou 16) Kies 'n idioom wat beteken in die moeilikheid beland: (meer as een kan reg wees) a) jou rieme styfloop b) Jan Rap en sy maat c) die poppe dans d) aanhouer wen e) belofte maak skuld f) gou op jou perdjie 17) Kies die werkwoord(e): Hulle het groot argumente hieroor. a) groot b) het c) argumente d) het, argumente 18) Kies die byvoeglike naamwoord: Hulle het groot argumente hieroor. a) groot b) argumente c) hieroor 19) Kies die onomatopoeia: Phew! Ek is gedaan. Sjoe! dit was moeilik. a) Phew! b) Sjoe! c) gedaan 20) Kies die voegwoord in die sin: My seun mag nie eers na 'n ander meisie se kant toe kyk nie, dan raak sy meisie histeries. a) eers b) dan c) want

Gr 9 EAT Taaltoets

Edetabel

Visuaalne stiil

Valikud

Vaheta malli

Kas taastada automaatselt salvestatud ?