Wat is die belangrikste funksies van geld in vandag se ekonomie?, Waarom maak geld handel makliker as ruilhandel, gee 'n voorbeeld, Noem en beskryf twee vorme van moderne geld, Wat is likiede geld - primêre geld?, Wat verstaan jy onder sekondêre geld? Hoe verskil dit van primêre geld?, Wat is kwasigeld? Gee 'n voorbeeld., Kies een geldverwante instrument en verduidelik hoe dit gebruik word, bv. poswissel, reisigerstjek, kredietkaar, of EFT, Wat is die voordeel van EFT bo kontantbetalings?, Wat is nadele van kredietkaarte of winkelkaarte?, As jy sonder kontant weggaan vir die naweek, watter moderne geld sal jy gebruik en waarom?

さんの投稿です

リーダーボード

表示スタイル

オプション

テンプレートを切り替える

自動保存: を復元しますか?