Klein, ysige dwergplaneet. 2006 nie meer 9de planeet in sonnestelsel., Helfte grootte van Amerika, kleiner as ons eie maan., Hartjie vormige gletser gemaak uit stikstof., 248 Aarde jare om om die son te gaan. Een dag is 6.5 Aarde dae., 5 mane waarvan Charon die grootste. Amper net so groot soos Pluto!, Ontdek in 1930, benoem deur 'n 11-jarige dogtertjie., Blou atmosfeer, rooi sneeu!, Massiewe bergreekse gemaak net uit ys., 45kg op Aarde = 3kg op Pluto, Draai agterste voor, lê op sy. Son kom op Weste, sak in Ooste.

만든이

순위표

비주얼 스타일

옵션

템플릿 전환하기

자동 저장된 게임을 복구할까요?