antieke perkamentrol, ancient scroll / parchment scroll, konnotatiewe betekenis, simboliese / figuurlike betekenis, alomteenwoordige spreker [ever [present], omniscient narrator, ; kommapunt, ; semi-colon, vernietig, destroy, vernietiging, destruction, skep, create, herwin, re-cycle, herskep, re-create, herskepping, re-creation, kreukel, crease, kreukellose, without creases, houtkappers, wood cutters, kap, chop, vel, kap af, pulp, pragtige hout VERANDER in papier > make into a pulp, plet, flatten, meulens, mills, maal, mill, saag, saw, byle, axes, inversie [stil is die bome], omgekeerde woordorde / die woordorde is omgekeer [not normal Sv1TOMPv2I order], onleesbaar / onverstaanbaar, unreadable / un-understandable, gamma, derde letter van die Griekse alfabet, volle spektrum van moontlikhede van woorde, full spectrum of possibilities of words, grein, the grain of wood / paper, kletter, clatter, kletterend, clattering of typewriter's keys, fynste grein, expensive and fine quality of wood / paper, die tikmasjien RAAS, the typewriter make a noise, dein, sirkels / kringe word wyer / groter > woorde het 'n IMPAK > die impak word groter en groter, ring op ring > jaarringe, tyd gaan verby, die bome se takke waai in die wind, the tree's branches wave / motions around in die wind, wreedheid, cruelty, fyngemaakte hout, wood has been milled / sawed finely, die boodskap op die palimpses is afgekrap, the message on the ancient scroll is scratched off, die boodskap van die bome is onsigbaar / onleesbaar, the message of the trees are invisible / unreadable, Die bome skryf ‘n boodskap in die lug. Die eerste teks / boodskap wat op die palimpses geskryf is, is afgekrap en ons kan dit nie lees nie. So is die boodskap van die bome nou onsigbaar / onleesbaar, Trees write a message in the air. The 1st text message written on the parchment scroll is scratched off, we cannot read it. So is the message from the trees now invisible, minnike, monks, klanknabootsing, imitation of sound, As ‘n mens ‘n klippie in water gooi, maak dit ringe of sirkels in die water, if you throw a pebble in the water, it makes little circles in the water, mense is selfsugtig, people are selfish
0%
Palimpses
공유
공유
만든이
Theresacrous27
콘텐츠 편집
저장
좋아요
인쇄
퍼가기
더보기
할당
순위표
더 보기
접기
이 순위표는 현재 비공개입니다.
공유
를 클릭하여 공개할 수 있습니다.
자료 소유자가 이 순위표를 비활성화했습니다.
옵션이 자료 소유자와 다르기 때문에 이 순위표가 비활성화됩니다.
옵션 되돌리기
플래시 카드
(은)는 개방형 템플릿입니다. 순위표에 올라가는 점수를 산출하지 않습니다.
로그인이 필요합니다
비주얼 스타일
글꼴
구독 필요
옵션
템플릿 전환하기
모두 표시
결과 열기
링크 복사
QR 코드
삭제
자동 저장된
게임을 복구할까요?