Alice, kom ons kuier bietjie na skool hierdie week. , Goeie idee, Kan jy Maandag nas my toe kom?, Jammer, ek kan nie. Ek het 'n musiekles elke Maandag. Wat van Dinsdag?, Ek kuier vir my ouma elke Dinsdag. Woensdag?, Dan help ek my ma met huistake. Donderdag?, Ek't swemlesse elke Donderdag. Ai., Wel, dames Alice kan mos saam ons kom swem!, Dankie, ma!, Baie dankie!.

순위표

비주얼 스타일

옵션

템플릿 전환하기

자동 저장된 게임을 복구할까요?