Het jy al ooit so iets gesien? - Het jy nog nooit so iets gesien nie?, Ek het nog lekkers oor. - Ek het nie meer lekkers oor nie., Ek gaan altyd saam met my ouma winkels toe. - Ek gaan nooit saam met my ouma winkels toe nie., Ek het alles alleen gedoen. - Ek het niks alleen gedoen nie., Nog iemand het kom vra vir 'n ekstra kaartjie. - Niemand het kom vra vir 'n ekstra kaartjie nie.,

T3W10L1 Taal 9: Ontkenning

만든이

순위표

비주얼 스타일

옵션

템플릿 전환하기

자동 저장된 게임을 복구할까요?