Ons woon op die aarde., Pieter gebruik 'n papierstrootjie om sy koeldrank te drink. , Die seun wil rommel by die strand optel., Die seun mors., Die atmosfeer smoor., Die rommel lê in die straat., Die meisie bring elke dag 'n vullissak om die park skoon te maak., Ons beskadig die aarde vreeslik. , Die Verenigde Nasies se doelwitte inspireer mense om betrokke te raak., My familie herwin plastiek om die planeet te help., Sonkrag is hernubaar., Kinders moet ekobewus wees., Corbin maak die kraan toe om nie water te mors nie., Die wasmotlarwe eet plastiek., Die wasmotlarwe help vinnig om plastiek af te breek., Aardverwarming versoorsaak woeste weer oor die wêreld., Kragstasies gebruik fossielbrandstof om elektrisiteit op te wek., Mevrou Isherwood gebruik sonkrag by haar huis., 'n Toilet gebruik 6 liter water om te spoel., Ons gebruik 150 liter water om vir 5 minute te stort. , Hy het sy hare baie kort gesny., Die kinders koop vir hulle diere gesonde kos., James het in die vakansie Durban toe gegaan., Ek wil Maandagoggend met my fiets skool toe ry., Sy boetie lees elke aand 'n storie vinnig in die bed om aan die slaap te raak. , Dit reën elke dag., Kinders hou daarvan om televisie te kyk., Ek eet elke aand my bord kos by die eetkamer tafel om sterk te word., Die seun versorg vandag sy troeteldier by sy huis., Connor skop vandag die bal baie hard in die tuin om sokker te oefen. , Dit is laat in die middag., Fanie vra vir sy ouma 'n vraag., Sy ouma maak kos in die kombuis., Fanie hardloop gou om met sy ma te praat., Fanie wil nie sy ma se kos eet nie., Fanie wil 'n groot stuk koek eet., Zander het die Tip Top Toffies kompetisie gewen., Max het groot spiere., Wian and Riaan is Zander se boeties., Max die Masjien is Zander se lyfwag. ,

Sv1TOMPv2I hersiening

만든이

순위표

비주얼 스타일

옵션

템플릿 전환하기

자동 저장된 게임을 복구할까요?