Trapesium - net een paar sye parallel, Vierkant - al die hke 90, al die sye = en die teenoorstaande sye is //, Reghoek - al die hke =90 ; teenoorstaande sye = en teenoorstaande sye //, Parallelogram - Teenoorstaande hke= ; Teenoorstaande sye= en teenoorstaande sye //, Ruit - al die sye=; Teenoorstaande hke= en teenoorstaande sye //, Vlieer - Aangrensende sye =; 1 paar teenoorstaande hke= en niks lyne //, Stomphoekige driehoek - binne hoeke = 180; een hoek meer as 90, Skerphoekige driehoek - hke binne die driehoek is minder as 90. Binne hoeke =180, Gelykbenige driehoek - Teenoorstaande hoeke = en Teenoorstaande sye =, Gelyksydige driehoek - Al die hke = 60 en Al die sye = , Reghoek vs Vierkant (1 verskil en 1 selfde) - vierkant se sye is gelyk waar reghoek teenoorstaande sye gelyk is. Al die hke = 90 , Parallelogram vs Ruit (1verskil en 1 selfde ) - Parm se teenoorstaande sye = en Ruit se sye is alles gelyk. Al die teenoorstaande hke = , Parallelogram vs Reghoek - Teenoorstaande sye = maar Parm het nie 90 hke nie , Ruit vs Vierkant - Al die sye is gelyk. Vierkant het 90 hke maar Ruit nie. ,
0%
What does the Shape say: (Vierhke level 1)
공유
공유
공유
만든이
Rochelledk1
Grade 9
Maths
콘텐츠 편집
인쇄
퍼가기
더보기
할당
순위표
플래시 카드
(은)는 개방형 템플릿입니다. 순위표에 올라가는 점수를 산출하지 않습니다.
로그인이 필요합니다
비주얼 스타일
글꼴
구독 필요
옵션
템플릿 전환하기
모두 표시
액티비티를 플레이할 때 더 많은 포맷이 나타납니다.
결과 열기
링크 복사
QR 코드
삭제
자동 저장된
게임을 복구할까요?