Kenmerke van 'n gesonde eiewaarde: Jy is realisties oor wat jy kan en nie kan doen nie. dié van ander., Het selfvertroue en glo in jouself., Kan vir mense sê wat jy nodig het en hoe jy voel., Is bewus van jou sterkpunte en swakhede., Het 'n positiewe uitkyk op die lewe., Aanvaar mislukking (failure) as deel van die lewe., Kan negatiewe ervarings oorkom., Neem komplimente vriendelik aan., Kan maklik 'nee' sê wanneer nodig., Kenmerke van 'n swak eiewaarde: Glo dat ander altyd beter is as jy., Het probleme met selfvertroue., Konsentreer net op jou swakpunte., Vind dit moeilik om te sê wat jy wil hê en nodig het.., Het 'n baie negatiewe siening van die lewe., Is gereeld bang vir mislukking (scared of failure), Kan nie vorige negatiewe ervarings oorkom nie., Voel gereeld skaamte, angs of depressie., Moeilik om komplimente te aanvaar., Vind dit baie moeilik om 'nee' te sê.,

Līderu saraksts

Vizuālais stils

Iespējas

Pārslēgt veidni

Atjaunot automātiski saglabāto: ?