Kenmerke van 'n gesonde eiewaarde, Jy is realisties oor wat jy kan en nie kan doen nie. dié van ander., Het selfvertroue en glo in jouself., Kan vir mense sê wat jy nodig het en hoe jy voel., Is bewus van jou sterkpunte en swakhede., Het 'n positiewe uitkyk op die lewe., Aanvaar mislukking (failure) as deel van die lewe., Kan negatiewe ervarings oorkom., Neem komplimente vriendelik aan., Kan maklik 'nee' sê wanneer nodig., Kenmerke van 'n swak eiewaarde, Glo dat ander altyd beter is as jy., Het probleme met selfvertroue., Konsentreer net op jou swakpunte., Vind dit moeilik om te sê wat jy wil hê en nodig het.., Het 'n baie negatiewe siening van die lewe., Is gereeld bang vir mislukking (scared of failure), Kan nie vorige negatiewe ervarings oorkom nie., Voel gereeld skaamte, angs of depressie., Moeilik om komplimente te aanvaar., Vind dit baie moeilik om 'nee' te sê.
0%
1.1.2 Eiewaarde
Kongsikan
Kongsikan
oleh
Carmidebeer
Gr 10
LO
Edit Kandungan
Cetakan
Benamkan
Lebih lagi
Tugasan
Papan mata
Paparkan banyak
Paparkan sedikit
Papan mata ini berciri peribadi pada masa ini. Klik
Kongsikan
untuk menjadikannya umum.
Papan mata ini telah dilumpuhkan oleh pemilik sumber.
Papan mata ini dinyahdayakan kerana pilihan anda berbeza daripada pemilik sumber.
Pilihan untuk Kembali
Susunan kumpulan
ialah templat terbuka. Ia tidak menjana skor untuk papan mata.
Log masuk diperlukan
Gaya visual
Fon
Langganan diperlukan
Pilihan
Tukar templat
Paparkan semua
Buka keputusan
Salin pautan
Kod QR
Padam
Pulihkan autosimpan:
?