Wat sou jy doen as jy ’n verlore hondjie kry?, Ek sal die hondjie help en probeer om sy eienaar te vind., Ek sal hom vir myself vat., Hoe moet Lina se stem klink wanneer sy die hondjie help?, Haar stem moet hard en hoorbaar wees., Haar stem moet sag, vriendelik en kalm klink., Watter gesigsuitdrukking moet die hondjie hê wanneer hy alleen is?, Die hondjie moet gelukkig wees en sy stert swaai., Die hondjie moet hartseer of bang lyk., Watter beweging kan wys dat die hondjie bang is?, Die hondjie kan sy stert swaai en hy kan opspring., Die hondjie kan bewe, stadig loop of sy stert laat sak., Hoe sal die eienaar voel wanneer hy die hondjie kry?, Hy sal bly, verlig en gelukkig voel., Hy sal treurig voel en baie huil.

“Wat sou jy doen?”

by

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?