Hy behoort gereeld te oefen om fiks te bly, Sy hoef nie haar spanmaats te ondersteun nie, Die beste tennisspeler behoort die enkelspel te wen, Dit blyk om die waarheid te wees, Die toeskouers behoort om die spelers aan te moedig, Hy hoef nie elke dag aan sport deel te neem nie, Die swemmer behoort om elke dag vier lengtes te swem, Dit behoort 'n baie goeie skeidsregter te wees, Hy sien uit daarna om weer hard te werk, Die onderwyser is besig om siek te word, Hy glimlag in die oggend om vriendelik te wees. , Hy waai sy hand om die leerders te groet, Die dokter dra altyd handskoene om sy hande te beskerm , Sy spaar haar geld om Parys toe te kan gaan. ,

Rebríček

Vizuálny štýl

Možnosti

Prepnúť šablónu

Obnoviť automaticky uložené: ?