Trapesium - net een paar sye parallel, Vierkant - al die hke 90, al die sye = en die teenoorstaande sye is //, Reghoek - al die hke =90 ; teenoorstaande sye = en teenoorstaande sye //, Parallelogram - Teenoorstaande hke= ; Teenoorstaande sye= en teenoorstaande sye //, Ruit - al die sye=; Teenoorstaande hke= en teenoorstaande sye //, Vlieer - Aangrensende sye =; 1 paar teenoorstaande hke= en niks lyne //, Stomphoekige driehoek - binne hoeke = 180; een hoek meer as 90, Skerphoekige driehoek - hke binne die driehoek is minder as 90. Binne hoeke =180, Gelykbenige driehoek - Teenoorstaande hoeke = en Teenoorstaande sye =, Gelyksydige driehoek - Al die hke = 60 en Al die sye = , Reghoek vs Vierkant (1 verskil en 1 selfde)  - vierkant se sye is gelyk waar reghoek teenoorstaande sye gelyk is. Al die hke = 90 , Parallelogram vs Ruit (1verskil en 1 selfde ) - Parm se teenoorstaande sye = en Ruit se sye is alles gelyk. Al die teenoorstaande hke = , Parallelogram vs Reghoek - Teenoorstaande sye = maar Parm het nie 90 hke nie , Ruit vs Vierkant - Al die sye is gelyk. Vierkant het 90 hke maar Ruit nie. ,

What does the Shape say: (Vierhke level 1)

Lestvica vodilnih

Flash karte je odprta predloga. Ne ustvarja rezultatov za lestvico vodilnih.

Vizualni slog

Možnosti

Preklopi predlogo

Obnovi samodejno shranjeno: ?