steke - Wat gee die dokter vir Lara?, bord kos - Lara kom agter dat Tilla wegkyk van die ... wat ouma Bibi voor hulle neersit, kuiltjie - Lara het 'n ... in haar ken, groottone - Lara en Jay-Jay het lang tone langs hul ..., loerie - Watter veer kry Lara op haar vierde verjaarsdag?, troupant - Watter veer kry Lara op haar vyfde verjaarsdag?, Oom Dan - ... het vir Mara lief, bedrieër - Wat noem Lara haar ma?, bosloerie - Watter veer kry Lara op haar sesde verjaarsdag?, Johannes Jacobus - Jay-Jay se volle naam? ... Minnaar, broers - Jay-Jay en Oom Dan is ..., reisiger - Jay-Jay is 'n (reis), longkanker - Jay-Jay sterf aan, Bali - Waarheen gaan Mara om te ontvlug?, uile - Jay-Jay en Alex het albei 'n passie vir ..., studeer - Wat gaan Alex doen met die geld wat Jay-Jay vir hom gelos het?, legkaart - Lara voel asof sy 'n ... stuk vir stuk bou (soos sy die briewe lees), dolverlief - Wat beteken "jy het die skoot hoog deur?", gekamofleer - Jay-Jay was net so goed ... soos 'n skopsuil, boosheid - 'n slang is simbolies van ..., Piano Bar - Waar is Lara se verjaarsdagpartytjie?, aandele - Watter geskenk kry sy by oom Dan?, vliegtuigkaartjie - Watter geskenk kry sy by haar ma?, vereboa - Watter geskenk kry sy by haar pa?, begrafnis - Hulle hou ... in Klapmuts, tatoeëermerk - Wat gaan Lara by Palm Black kry, Morag - Wie het haar tatoeëermerk ontwerp,

17de Veer (3)

Табела

Визуелни стил

Поставке

Промени шаблон

Врати аутоматски сачувано: ?