1) In watter land sien 'n mens hierdie vlag? a) Amerikaners b) Amerika c) Brittanje d) Amerikaanse e) Engeland f) Duitsland 2) Wie bly in hierdie land? a) Suid-Afrika b) Suid-Afrikaanse c) Nederland d) Suid-Afrikaners e) Afrika f) Nederlanders 3) Waar sal jy hierdie landmerk vind? a) Frans b) Frankryk c) Franse d) Brittanje e) Britte f) Brits 4) Hierdie is 'n .... piramide. a) Egipte b) Egiptiese c) Egipties d) Egiptenare e) Engelse 5) Hierdie landmerk is in .... a) Engels b) Engeland c) Engelse d) Britse e) Britte 6) Die mense hier praat .... a) Nederlands b) Nederlanders c) Nieu-Seeland d) Nederlandse 7) In watter land het die Corona virus begin? a) Chinese b) Chinees c) China 8) Die Italianers bly in .... a) Italieë b) Italia c) Italië d) Italiaanse 9) Die Afrikaanse woord vir "Germany" is .... a) Griekeland b) Grieke c) Duitsers d) Duitsland 10) Die ..... dra klompe. a) Holland b) Hollandse c) Hollanders d) Holgerson 11) Dit is 'n .... dwergie. a) Ierland b) Ierse c) Iere d) Iers 12) Ons was op 'n bootvaart na die ....-eilande. a) Griekeland b) Griekse c) Griek d) Griekwa

Lande en Volke

排行榜

視覺風格

選項

切換範本

恢復自動保存: ?