1) Dit gaan 'n ... winter hierdie jaar as verlede jaar wees. a) koud b) kouer c) koudste 2) Ons moet 'n ...tou kry as ons hom aan daardie tak wil vasmaak. a) lang b) langste c) langer 3) Pieter is...met sy werk as Wouter. a) meer tevrede b) tevrede c) mees tevrede 4) Danielle wil 'n ... kombers vir haar katjie maak. a) sag b) sagter c) sagste 5) Ek is ... vir rugby as vir krieket, want ek speel self rugby! a) lief b) liefste c) liewer 6) Kobus is die ... seun in die span. a) braafste b) braaf c) brawer 7) Dit was die ... wind nog wat ons hier by die see beleef het. a) woes b) woeste c) woester 8) Lenie het die ... van al die prente gekies. a) lelik b) lelikste c) leliker 9) Die dak was die ...mees beskadig van al die huise na die storm. a) mees beskadigste b) bekadig c) meer beskadig 10) Die een hondjie is die ... van almal. a) maerste b) maar c) maarste 11) Sarah het 'n ... kar gekoop, sodat al haar kinders kan inpas. a) groot b) grootste c) groter 12) My broer het die ... punte vir die toets gekry. a) meeste b) meer c) baie 13) Grietjie is die ... meisie in ons klas a) lang b) langste c) langer 14) Annie wil die ... fiets kry om te ry. a) maklik b) makliker c) maklikste 15) My afrikaans punte is die ... in die klas. a) beste b) beter c) goed
0%
Trappe van vergelyking 3
共用
由
Cedeenik
編輯內容
嵌入
更多
排行榜
顯示更多
顯示更少
此排行榜當前是私有的。單擊
共用
使其公開。
資源擁有者已禁用此排行榜。
此排行榜被禁用,因為您的選項與資源擁有者不同。
還原選項
開箱遊戲
是一個開放式範本。它不會為排行榜生成分數。
需要登錄
視覺風格
字體
需要訂閱
選項
切換範本
顯示所有
播放活動時將顯示更多格式。
打開結果
複製連結
QR 代碼
刪除
恢復自動保存:
?