1) Skryf die voorwerp van die sin neer. [3.1 in sin 1] a) 'n baie jaloerse verhouding b) My seun en sy meisie c) wat twee jaar saam is 2) Skryf die onderwerp van die sin neer. [3.1 in sin 1] a) My seun en sy meisie b) jaloerse verhouding c) wat twee jaar saam is 3) Verbeter die woordorde: Hulle glad nie meng met nie ander tieners. a) Meng hulle glad nie met ander tieners nie. b) Hulle meng glad nie met ander tieners nie. c) Hulle gaan nooit uit nie. 4) Kies die verlede tyd vir die sin: Die ma sit en skryf 'n brief in die woonkamer. a) Ma het in die woonkamer gesit en geskryf. b) Skryf 'n brief in die woonkamer. c) Die ma het 'n brief in die woonkamer gesit en skryf. 5) Watter soort sin is dit: Gaan saam met ander vriende uit! a) Uitroepsin b) Vraagsin c) Bevelsin 6) Watter soort sin is dit: Sjoe, die arme ma is baie bekommerd! a) Uitroepsin b) Bevelsin c) Stelsin 7) Verander die vraagsin na 'n stelsin. Het jy vir die bekommerde ma raad? a) Jy het vir die bekommerde ma raad. b) Ek het raad vir haar. c) Het jy raad vir haar? 8) Die sin is: Die ma skryf 'n brief om raad te vra. Wat is die vraag? Die antwoord is: om raad te vra. a) Waarom skryf die ma 'n brief? b) Wat se raad wil die ma vra? c) Wil die ma raad vra? 9) Kies die ontbrekende voornaamwoord: Die ma is lief vir ---- seun. a) die b) haar c) sy 10) Kies die ontbrekende voornaamwoord: Die seun is lief vir ---- meisie. a) sy b) haar c) syne 11) Gee teenoorgestelde vir ma. a) pa b) oupa c) pappa 12) Gee die antoniem vir liefde. a) ongelukkig b) haat c) histeries 13) Gee 'n sinoniem vir bang. a) bevrees b) moedig c) kwaad 14) Gee die intensiewe vorm van alleen. a) bangalleen b) morsalleen c) stoksielalleen 15) Vul in: Hulle is ---- van jaloesie teenoor mekaar. a) groen b) geel c) blou 16) Kies 'n idioom wat beteken in die moeilikheid beland: (meer as een kan reg wees) a) jou rieme styfloop b) Jan Rap en sy maat c) die poppe dans d) aanhouer wen e) belofte maak skuld f) gou op jou perdjie 17) Kies die werkwoord(e): Hulle het groot argumente hieroor. a) groot b) het c) argumente d) het, argumente 18) Kies die byvoeglike naamwoord: Hulle het groot argumente hieroor. a) groot b) argumente c) hieroor 19) Kies die onomatopoeia: Phew! Ek is gedaan. Sjoe! dit was moeilik. a) Phew! b) Sjoe! c) gedaan 20) Kies die voegwoord in die sin: My seun mag nie eers na 'n ander meisie se kant toe kyk nie, dan raak sy meisie histeries. a) eers b) dan c) want
0%
Gr 9 EAT Taaltoets
共用
由
Elizeander
編輯內容
嵌入
更多
排行榜
顯示更多
顯示更少
此排行榜當前是私有的。單擊
共用
使其公開。
資源擁有者已禁用此排行榜。
此排行榜被禁用,因為您的選項與資源擁有者不同。
還原選項
測驗
是一個開放式範本。它不會為排行榜生成分數。
需要登錄
視覺風格
字體
需要訂閱
選項
切換範本
顯示所有
播放活動時將顯示更多格式。
打開結果
複製連結
QR 代碼
刪除
恢復自動保存:
?