Ek gaan vroeg slaap, want ek is moeg. - Ek gaan vroeg slaap. Ek is moeg. (want), Ek is bly omdat dit môre Vrydag is! - Ek is bly. Dit is môre Vrydag! (omdat), Ek hou van Wiskunde, maar Engels is lekkerder. - Ek hou van Wiskunde. Engels is lekkerder. (maar), Ek borsel(brush) my tande voordat ek bed toe gaan. - Ek borsel(brush) my tande. Ek gaan bed toe. (voordat), Ons eet roomys na skool; daarna gaan ons huis toe. - Ons eet roomys na skool. Ons gaan huis toe. (daarna), Ek wil goed doen in my toets; daarom leer ek hard. - Ek wil goed doen in my toets. Ek leer hard. (daarom), Die hond speel met die bal; daarom kyk die seun vir hom. - Die hond speel met die bal. Die kyk seun vir hom. (daarom),

Voegwoorde Gr. 5

排行榜

視覺風格

選項

切換範本

恢復自動保存: ?