Kenmerke van 'n gesonde eiewaarde: Het 'n realistiese siening van jou eie vermoëns en dié van ander., Voel selfversekerd en het nie probleme met selfvertroue nie., Kan jou behoeftes duidelik kommunikeer., Aanvaar jou sterkpunte en swakhede., Het 'n positiewe uitkyk op die lewe., Aanvaar foute as 'n natuurlike deel van die lewe., Kan negatiewe gebeure oorkom., Aanvaar komplimente vriendelik aan., Kan maklik 'nee' sê wanneer nodig., Kenmerke van 'n swak eiewaarde: Glo dat ander altyd beter is as jy., Het probleme met selfvertroue., Fokus hoofsaaklik op jou swakpunte., Vind dit moeilik om jou behoeftes uit te druk., Het 'n baie negatiewe siening van die lewe., Vrees konstant vir mislukking (failure)., Bly vasgevang in vorige negatiewe ervarings., Voel gereeld skaamte, angs of depressie., Moeilik om komplimente te aanvaar., Vind dit baie moeilik om 'nee' te sê.,
0%
1.1.2 Eiewaarde (Speed sorting)
แชร์
แชร์
แชร์
โดย
Carmidebeer
Gr 10
LO
แก้ไขเนื้อหา
สั่งพิมพ์
ฝัง
เพิ่มเติม
กำหนด
ลีดเดอร์บอร์ด
แสดงเพิ่มขึ้น
แสดงน้อยลง
ลีดเดอร์บอร์ดนี้ตอนนี้เป็นส่วนตัว คลิก
แชร์
เพื่อทำให้เป็นสาธารณะ
ลีดเดอร์บอร์ดนี้ถูกปิดใช้งานโดยเจ้าของทรัพยากร
ลีดเดอร์บอร์ดนี้ถูกปิดใช้งานเนื่องจากตัวเลือกของคุณแตกต่างสำหรับเจ้าของทรัพยากร
แปลงกลับตัวเลือก
การเรียงลําดับความเร็ว
เป็นแม่แบบแบบเปิดที่ไม่ได้สร้างคะแนนสำหรับลีดเดอร์บอร์ด
ต้องลงชื่อเข้าใช้
สไตล์ภาพ
แบบ อักษร
ต้องสมัครสมาชิก
ตัวเลือก
สลับแม่แบบ
แสดงทั้งหมด
รูปแบบเพิ่มเติมจะปรากฏเมื่อคุณเล่นกิจกรรม
เปิดผลลัพธ์
คัดลอกลิงค์
คิวอาร์โค้ด
ลบ
คืนค่าการบันทึกอัตโนมัติ:
ใช่ไหม