1) Die persoon wat die boek skryf, noem ons die ... a) onderwyser b) skrywer of outeur c) digter d) voorblad e) agterblad f) illustreerder 2) Die naam van die boek is die ... a) tema b) ruimte c) hoofstuk d) titel e) title f) hoofkarakter 3) Die Afrikaanse woord vir 'chapters' is ... a) hoof b) hoofkarakter c) hoofstukke d) voorblad e) hoofstuk f) titel 4) Die bladsy waarop die titel, outeur en illustreerder is, noem ons die ... (cover page) a) bladsy b) agterblad c) hoofstuk d) titel e) voorblad f) bladsye 5) Die belangrikste karakters in 'n storie is die ... a) bykarakters b) mense c) outeur d) hoofkarakters e) diere f) skurk 6) Die plek waar die aksie plaasvind (where the action takes place) is die ... a) ruimte b) buitenste ruimte c) hoofkarakter d) storielyn e) bykarakters 7) Die Afrikaanse woord vir 'story line' is ... a) reeks b) ruimte c) voorblad d) storielyn e) hoofstuk f) agterblad 8) As daar 'n eerste boek, 'n tweede boek, 'n derde en meer boeke oor dieselfde karakters is, noem ons dit 'n ... a) storielyn b) reeks c) baie boeke d) klomp 9) Voltooi: Die .... teken die prente. a) illustrasie b) prent c) illustreerder d) skrywer e) tekening f) teks 10) Dit wat jy uit die boek leer, is die ... a) lees b) les c) lessenaar d) leer e) moreel

Prosa Terme

ลีดเดอร์บอร์ด

สไตล์ภาพ

ตัวเลือก

สลับแม่แบบ

คืนค่าการบันทึกอัตโนมัติ: ใช่ไหม