1) Watter taal word die meeste in die wêreld gepraat? a) Frans b) Engels c) Spaans d) Chinees 2) Wat noem ons 'n klomp miere bymekaar? a) bondel b) kolonie c) vrag d) string 3) Watter een van die volgende is die hardste? a) goud b) yster c) diamante d) platinum 4) Watter groente word die meeste in die wêreld geëet? a) spinasie b) uie c) sampioene d) pampoen 5) Watter woord is verkeerd gespel? a) Suid-Afrika b) Brittanje c) Engeland d) Italie 6) Die guillotine is ontwerp om ... a) papier te sny b) koppe af te kap c) hande af te kap d) plastiek mee te sny 7) Wat is die gewildste sport in die wêreld? a) hokkie b) basketbal c) rugby d) sokker 8) In watter land is gholf die eerste keer gespeel? a) Frankryk b) Amerika c) Skotland d) Australië 9) Watter voël se oog is groter as sy brein? a) arend b) uil c) volstruis d) papegaai 10) Watter persentasie van Suid-Afrika word deur water bedek? a) 1% b) 2% c) 3% d) 4% 11) Wat was die naam van die eerste gekloonde skaap? a) Jolly b) Golly c) Dolly d) Polly 12) Hoeveel glase melk lewer 'n melkkoei gedurende haar lewe? a) 70 000 b) 110 000 c) 16 000 d) 200 000 13) Hoeveel harte het 'n seekat? a) 9 b) 5 c) 3 d) 2 14) Hoeveel snare het 'n kitaar? a) 8 b) 6 c) 10 d) 4 15) Wie het swaartekrag ontdek? a) Leonardo da Vinci b) Thomas Edison c) Benjamin Franklin d) Isaac Newton 16) Van watter kos hou Garfield? a) hamburgers b) sushi c) lasagna d) tuna 17) Wat sal jy met 'n abakus doen? a) Daarop ry b) Dit dra c) Dit gebruik d) Dit eet 18) Van watter land kom die Chihuahua? a) Meksiko b) Argentinië c) Frankryk d) China 19) Watter kleur is 'n saffier? a) geel b) rooi c) blou d) groen 20) Wat is die onderste kleur van die reënboog? a) blou b) pers c) groen d) geel
0%
'n Blaaskans
แชร์
แชร์
แชร์
โดย
Sterblanche
Gr 7
แก้ไขเนื้อหา
สั่งพิมพ์
ฝัง
เพิ่มเติม
กำหนด
ลีดเดอร์บอร์ด
แสดงเพิ่มขึ้น
แสดงน้อยลง
ลีดเดอร์บอร์ดนี้ตอนนี้เป็นส่วนตัว คลิก
แชร์
เพื่อทำให้เป็นสาธารณะ
ลีดเดอร์บอร์ดนี้ถูกปิดใช้งานโดยเจ้าของทรัพยากร
ลีดเดอร์บอร์ดนี้ถูกปิดใช้งานเนื่องจากตัวเลือกของคุณแตกต่างสำหรับเจ้าของทรัพยากร
แปลงกลับตัวเลือก
เกมตอบคำถาม
เป็นแม่แบบแบบเปิดที่ไม่ได้สร้างคะแนนสำหรับลีดเดอร์บอร์ด
ต้องลงชื่อเข้าใช้
สไตล์ภาพ
แบบ อักษร
ต้องสมัครสมาชิก
ตัวเลือก
สลับแม่แบบ
แสดงทั้งหมด
รูปแบบเพิ่มเติมจะปรากฏเมื่อคุณเล่นกิจกรรม
เปิดผลลัพธ์
คัดลอกลิงค์
คิวอาร์โค้ด
ลบ
คืนค่าการบันทึกอัตโนมัติ:
ใช่ไหม