1) Wat gee die dokter vir Lara? a) reisiger b) dolverlief c) steke d) Johannes Jacobus 2) Lara kom agter dat Tilla wegkyk van die ... wat ouma Bibi voor hulle neersit a) bord kos b) vliegtuigkaartjie c) longkanker d) groottone 3) Lara het 'n ... in haar ken a) kuiltjie b) Morag c) legkaart d) gekamofleer 4) Lara en Jay-Jay het lang tone langs hul ... a) kuiltjie b) groottone c) bedrieër d) bord kos 5) Watter veer kry Lara op haar vierde verjaarsdag? a) longkanker b) bosloerie c) Morag d) loerie 6) Watter veer kry Lara op haar vyfde verjaarsdag? a) boosheid b) troupant c) broers d) loerie 7) ... het vir Mara lief a) bedrieër b) reisiger c) Oom Dan d) vereboa 8) Wat noem Lara haar ma? a) loerie b) groottone c) bedrieër d) uile 9) Watter veer kry Lara op haar sesde verjaarsdag? a) aandele b) bosloerie c) Johannes Jacobus d) broers 10) Jay-Jay se volle naam? ... Minnaar a) studeer b) boosheid c) Johannes Jacobus d) longkanker 11) Jay-Jay en Oom Dan is ... a) studeer b) groottone c) kuiltjie d) broers 12) Jay-Jay is 'n (reis) a) bosloerie b) Oom Dan c) reisiger d) kuiltjie 13) Jay-Jay sterf aan a) gekamofleer b) longkanker c) reisiger d) bosloerie 14) Waarheen gaan Mara om te ontvlug? a) Bali b) boosheid c) kuiltjie d) tatoeëermerk 15) Jay-Jay en Alex het albei 'n passie vir ... a) uile b) aandele c) reisiger d) Oom Dan 16) Wat gaan Alex doen met die geld wat Jay-Jay vir hom gelos het? a) broers b) legkaart c) studeer d) Bali 17) Lara voel asof sy 'n ... stuk vir stuk bou (soos sy die briewe lees) a) legkaart b) vliegtuigkaartjie c) groottone d) gekamofleer 18) Wat beteken "jy het die skoot hoog deur?" a) Piano Bar b) broers c) dolverlief d) tatoeëermerk 19) Jay-Jay was net so goed ... soos 'n skopsuil a) Bali b) Piano Bar c) gekamofleer d) loerie 20) 'n slang is simbolies van ... a) reisiger b) tatoeëermerk c) gekamofleer d) boosheid 21) Waar is Lara se verjaarsdagpartytjie? a) bord kos b) tatoeëermerk c) studeer d) Piano Bar 22) Watter geskenk kry sy by oom Dan? a) vliegtuigkaartjie b) groottone c) aandele d) broers 23) Watter geskenk kry sy by haar ma? a) begrafnis b) Bali c) reisiger d) vliegtuigkaartjie 24) Watter geskenk kry sy by haar pa? a) Oom Dan b) vereboa c) Bali d) boosheid 25) Hulle hou ... in Klapmuts a) bosloerie b) begrafnis c) groottone d) dolverlief 26) Wat gaan Lara by Palm Black kry a) tatoeëermerk b) Piano Bar c) loerie d) Johannes Jacobus 27) Wie het haar tatoeëermerk ontwerp a) studeer b) Morag c) troupant d) bord kos

Leaderboard

Estilo ng visual

Mga pagpipilian

Magpalit ng template

Ibalik ng awtomatikong pag-save: ?