Die seun het vinnig gehardloop., Die meisie het baie boeke gelees., My ma het heerlike kos gekook., My pa het die gras gesny., My ouma het 'n sjokolade koek gebak., My boetie het die sokkerbal geskop., My sussie het 'n prentjie geteken., My hond het baie geslaap., My kat het in die boom geklim., My skoene het vandag gebreek.,

Classifica

Stile di visualizzazione

Opzioni

Cambia modello

Ripristinare il titolo salvato automaticamente: ?