Micheal hou daarvan om liedjies oor liefde te skryf - Micheal skryf liedjies oor liefde , Bongani hou daarvan om vir die swem gala te oefen - Bongani oefen vir die swem gala , EarlyB hou daarvan om baie geld met sy album te maak - EarlyB maak baie geld met sy album, Nkosi hou daarvan om baie albums te verkoop - Nkosi verkoop baie albums , Adam hou daarvan om Afrikaanse boeke te skryf - Adam skryf Afrikaanse boeke , Ouma hou daarvan om ‘n gesonde mens te wees - Ouma is ‘n gesonde mens, Die trokdrywer hou daarvan om die lang pad te ry - Die trokdrywer ry die lang pad , Die persoon hou daarvan om die eksamen te slaag - Die persoon slaag die eksamen , Kurt hou daarvan om ‘n bekende skrywer te wees - Kurt hou is ‘n bekende skrywer , Ek hou daarvan om in die klas te sit - Ek sit in die klas ,

Classifica

Stile di visualizzazione

Opzioni

Cambia modello

Ripristinare il titolo salvato automaticamente: ?