Kenmerke van 'n gesonde eiewaarde: Jy is realistiese oor eie vermoëns(wat jy kan doen) en dié van ander., Voel selfversekerd en het nie probleme met selfvertroue nie., Kan jou behoeftes (wat jy nodig het) deel met ander., Aanvaar jou sterkpunte en swakhede., Het 'n positiewe uitkyk op die lewe., Aanvaar foute as 'n natuurlike deel van die lewe., Kan negatiewe gebeure oorkom (get over it)., Aanvaar komplimente vriendelik aan., Kan maklik 'nee' sê wanneer nodig., Kenmerke van 'n swak eiewaarde: Glo dat ander altyd beter is as jy., Het probleme met selfvertroue., Fokus hoofsaaklik op jou swakpunte., Vind dit moeilik om jou behoeftes uit te druk., Het 'n baie negatiewe siening van die lewe., Vrees konstant vir mislukking (failure)., Bly vasgevang in vorige negatiewe ervarings., Voel gereeld skaamte, angs of depressie., Moeilik om komplimente te aanvaar., Vind dit baie moeilik om 'nee' te sê.,

Көшбасшылар тақтасы

Визуалды стиль

Опциялар

Үлгіні ауыстыру

Өңдеуді жалғастыру: ?