1) Waar jy lesse het. a) Vierkant b) Klaskamer c) Saal d) Swembad e) Kantoor 2) Die les waar jy leer oor plante en diere a) Geskiedenis b) Afrikaans c) Wiskunde d) Biologie e) Musiek 3) Waar gaan jy as jy nie lekker voel nie. a) Sportveld b) Die saal c) Die kleedkamer d) Die kantoor e) Die snoepie f) Die siekekamer 4) 'n Tipe sport waar jy net een of twee spelers het. a) swem b) tennis c) muurbal d) hokkie e) rugby 5) Waar kan jy boeke uitneem? a) By die sportveld b) By die snoepie c) By die biblioteek d) By die klaskamer e) By die kleedkamer. 6) Die meervoud vir kamer is: a) Kamertjie b) Kammers c) kamers d) Kaamers 7) Die verkleinwoord vir 'impi' is a) impis b) impitjie c) impietjie d) impi'tjie 8) Die meervoud vir 'skip' is a) skepe b) skippe c) skipe d) skeepe 9) Die meervoud vir 'ouma' is a) ouma's b) ou ma c) oumatjie d) omas e) oumas 10) Die meervoud vir 'moontlikheid' is a) moontlikhede b) moontlikheides c) moontlikheide d) moontlik 11) Die verkleinwoord vir 'blom' is a) blomethie b) blometjie c) blommetie d) blommetjie 12) Die verkleinwoord vir 'spel' is a) Speel b) spele c) speletjie d) speletjies 13) Die verkleinwoord vir 'piesang' is a) pisankie b) piesangs c) piesantjies d) piesankie 14) Die verkleinwoord vir 'riem' is a) rieme b) riempies c) riempie d) rimpie 15) Die verkleinwoord vir 'solo' is a) solothie b) solotjie c) sollotjie d) solo'tjie

Көшбасшылар тақтасы

Визуалды стиль

Опциялар

Үлгіні ауыстыру

Өңдеуді жалғастыру: ?