1) Vind die voorsetsel(s) a) hy b) klim c) op d) met e) die f) leer 2) Vind die voorsetsel(s) a) die b) polisieman c) staan d) agter e) venster 3) Vind die voorsetsel(s) a) die b) inkopies c) is d) in e) kattebak 4) Vind die voorsetsel(s) a) Die vrouens b) het c) per d) motor e) huis toe f) gery 5) Vind die voorsetsel(s) a) Die jong seun b) loer c) onder d) sy e) hoed f) uit 6) Vind die voorsetsel(s) a) ek b) praat c) nie d) met e) hom 7) Vind die voorsetsel(s) a) Mnr. Johannes b) praat c) met d) mej. e) van f) der merwe 8) Vind die voorsetsel(s) a) die b) polisieman c) het d) vir e) diewe f) gewag 9) Vind die voorsetsel(s) a) Konstabel Johannes b) moes c) na d) die polisiekantoor e) toe f) jaag 10) Vind die voorsetsel(s) a) ek b) is c) kwaad d) vir e) my f) broer 11) Vind die voorsetsel(s) a) Ons b) gaan c) met d) vakansie e) na f) Griekeland 12) Vind die voorsetsel(s) a) ek b) hou c) baie d) van e) tuisgemaakte f) roomys

Lyderių lentelė

Vizualinis stilius

Parinktys

Pakeisti šabloną

Atkurti automatiškai įrašytą: ?