aanhou - ophou, aankoms - vertrek, afwesig - teenwoordig, agtertoe - vorentoe, alles - niks, baie - min, begin - einde, blydskap - verdriet, boontoe - ondertoe, brandmaer - spekvet, dag - nag, dapper - bang, dek - afdek, diep - vlak, dikwels - selde, dolleeg - propvol, dronk - nugter, droog - nat, duskant - anderkant, dwerg - reus, eerbied - minagting, êrens - nêrens, fisies - sielkundig, fyn - grof, gevaarlik - veilig, groot - klein, hartseer - vrolik, helder - betrokke, hemel - aarde, hitte - koue,

Lyderių lentelė

Vizualinis stilius

Parinktys

Pakeisti šabloną

Atkurti automatiškai įrašytą: ?