Jan eet sy kos, want hy is baie honger., Ek kan nie skool toe gaan nie, want ek is siek., Dit reen buite, maar nou kan ek lekker televisie kyk., Julle moet gou maak of julle gaan laat wees vir die wedstryd., Dit is 'n heerlike dag en die son skyn warm., Die son skyn warm daarom is dit 'n heerlike dag., Die meisies is bang omdat dit donker is., Die meisies is bang want dit is donker., Dit was al donker toe ons by die huis kom., Die son skyn weer nadat dit baie gereen het., Ons wou gaan stap maar dit was al donker., Dit is pikdonker daarom is die meisies bang., Hy se dat dit nou herfs is., Dit word nou kouer want dit is herfs., Die water was heerlik koel en ons het in die branders baljaar., Ons wou strand toe swem maar die stroom was te sterk.,

Voegwoorde 2

autor:

Tabela rankingowa

Motyw

Opcje

Zmień szablon

Przywrócić automatycznie zapisane ćwiczenie: ?