My hond sal op my bed slaap., My pa sal die naweek die hek verf., My ma sal my met my huiswerk help., My boetie sal die sokker wedstryd wen., My ouma sal heerlike koekies bak., Ek sal saam met my oupa visvang., Ek sal vinnig hardloop., My sussie sal die boek lees., Ek sal vanaand lekker slaap., Ek sal saam met my vriende sokker speel.,

Ranking

Estilo visual

Opções

Alterar modelo

Restaurar arquivo salvo automaticamente: ?