Johannes het al baie hard geleer vir sy toets. Negatiewe woord: ____ Sy wil altyd ‘n mooi rok vir haar verjaardag hê. Negatiewe woord: ____ Hulle gaan êrens met vakansie. Negatiewe woord: ____ Het julle al ooit so ‘n goeie kunstenaar gesien? Negatiewe woord: ____ ____ Het jy iets om vir Juffrou as geskenk te gee? Negatiewe woord: ____

Ranking

Estilo visual

Opções

Alterar modelo

Restaurar arquivo salvo automaticamente: ?