1) Dit gaan 'n ... winter hierdie jaar as verlede jaar wees.  a) koud b) kouer c) koudste 2) Ons moet 'n ...tou kry as ons hom aan daardie tak wil vasmaak. a) lang b) langste c) langer 3) Pieter is...met sy werk as Wouter. a) meer tevrede b) tevrede c) mees tevrede 4) Danielle wil 'n ... kombers vir haar katjie maak. a) sag b) sagter c) sagste 5) Ek is ... vir rugby as vir krieket, want ek speel self rugby! a) lief b) liefste c) liewer 6) Kobus is die ... seun in die span. a) braafste b) braaf c) brawer 7) Dit was die ... wind nog wat ons hier by die see beleef het. a) woes b) woeste c) woester 8) Lenie het die ... van al die prente gekies. a) lelik b) lelikste c) leliker 9) Die dak was die ...mees beskadig van al die huise na die storm. a) mees beskadigste b) bekadig c) meer beskadig 10) Die een hondjie is die ... van almal. a) maerste b) maar c) maarste 11) Sarah het 'n ... kar gekoop, sodat al haar kinders kan inpas. a) groot b) grootste c) groter 12) My broer het die ... punte vir die toets gekry. a) meeste b) meer c) baie 13) Grietjie is die ... meisie in ons klas a) lang b) langste c) langer 14) Annie wil die ... fiets kry om te ry. a) maklik b) makliker c) maklikste 15) My afrikaans punte is die ... in die klas. a) beste b) beter c) goed

Trappe van vergelyking 3

Clasament

Stilul vizual

Opţiuni

Comutare șablon

Restaurare activitate salvată automat: ?