Alliterasie: Sarel die slim slang seil in die smal stroom., Daar woed ‘n woeste wind., Dit dawwer teen die dak se ou sinkplate., Sannie sal sewe sakke sout sleep., Assonansie: Die eekhoring eet eers net een neut., Die esel eet sy eerste appel., Aan die maan sal die haan sing., Om en om die drom rol die bom.,

Alliterasie en Assonansie

Clasament

Stilul vizual

Opţiuni

Comutare șablon

Restaurare activitate salvată automat: ?