1) Ons hou van (bak) eiers vir ontbyt. (fried eggs) a) gebakte b) bakte c) gebak 2) Sy het 'n (breek) hart (broken heart) a) gebreekte b) gebroke c) breekte 3) Anna is 'n (bederf) kind. (spoilt child) a) bedorwe b) bederfde c) bederwende 4) Sy het van (braai) vleis gehou. (grilled meat) a) gebraaide b) braaide c) gebraai 5) Jy moet (loop) water drink. (running water) a) geloopte b) lopende c) loopde 6) Jy moet jou (voorskryf) boeke lees. (prescribed books) a) voorgeskrewe b) voorskryfde c) vorgeskrewe 7) Ek hou van (kook) kos. (cooked food) a) kookte b) gekookte c) gekokte 8) Ek eet graag (sout) vis. (salted fish) a) gesoote b) soute c) gesoute 9) Die (dwaal) kind loop in die donker rond. (lost child) a) dwalende b) verdwaalde c) dwaalde 10) Jy moet nie (brand) kos eet nie. (burnt food) a) verbrande b) brandende c) brande

Таблица лидеров

Визуальный стиль

Параметры

Переключить шаблон

Восстановить автоматически сохраненное: ?