Nee, daar is niemand in die motor nie, Nee, die meisie is nie treurig nie, Nee, daar is nêrens 'n koeldrankblikkie wat rondlê nie, Nee, die meisie sit nie, Nee, die meisie het nog nie die motor klaar gewas nie, Nee, die motor is nog nie heeltemal skoon nie, Nee, die motor sal nooit kan ry nie, Nee, die motorbande is nie meer styf gepomp nie, Moenie die deur oopmaak nie, Moet asseblief nie die deur oopmaak nie, Moenie die TV afskakel nie, Moet asseblief nie die TV afskakel nie, Nee, ek het nie die brief gepos nie, Sy werk nie, Hy werk nie, Hy slaap nie, Hy slaap nie in klas nie, Sy werk nie hard nie, Ek ken niemand op die dorp nie, Jy kan nêrens 'n boek leen nie, Ek het nog nooit perd gery nie, Ek het niks gesien nie, Daar is nie meer kos oor nie, My ma is nog nie hier nie, Ek wil nie my middagete deel nie,

Gr 9 Ontkenning Aktiwiteit 28

Rankningslista

Visuell stil

Alternativ

Växla mall

Återställ sparas automatiskt: ?