Ek is ____ bang vir die monster nie. Vang jy vis?____, ek vang nie vis nie. Doen jy huiswerk? Nee, ek ____ nie huiswerk nie. Speel Luke krieket? ____ , Luke speel nie krieket nie. Ek sien êrens 'n bal. Ek sien ____ 'n bal nie. Daar is iets in jou tas. Daar is ____ in my tas nie. Ek sien iemand in die klas. Ek sien ____ in die klas nie. Ons swem ____ (altyd) in die Vaaldam nie. Ek swem ____ in die reën nie. Piet swem ____ in die reën nie. Tom hou ____ van krieket nie. Nathi eet sy kos. Nathi eet nie sy kos ____ .

UII Ontkenning

Rankningslista

Visuell stil

Alternativ

Växla mall

Återställ sparas automatiskt: ?