doodmoeg - baie moeg, stokoud - baie oud, pikdonker - baie donker (dark), vuurwarm - baie warm, grasgroen - baie groen, papnat - baie nat, brandarm - baie arm (poor), doodstil - baie stil, stokdoof - baie doof (deaf), pikswart - baie swart, hondsiek - baie siek, yskoud - baie koud, bloedrooi - baie rooi, doodbang - baie bang, stokblind - baie blind, stroopsoet - baie soet, peperduur - baie duur (expensive), goudgeel - baie geel, silwerskoon - baie skoon (clean), kliphard - baie hard, veerlig - baie lig (light), blitsvinnig - baie vinnig,

Intensiewe Vorm

tarafından

Skor Tablosu

Görsel stil

Seçenekler

Şablonu değiştir

Otomatik olarak kaydedilen geri yüklensin mi: ?