Ek eet kos. , , Hy skop 'n bal. , , Die seun ry die fiets. , , Die kat sit op die gras. , , Die blom is rooi. , , Ek drink water. , , Die boom is groot. , , My pa lag. , , Mamma lees die boek. , , Die vis swem. , , Ouma slaap in die bed. , , Ek gooi die bal. , , Ben hardloop vandag die Comrades., , Mevrou lees elke dag haar boek., , Die graad 4 seuns leer vir hulle toets., , Zuyar oefen elke naweek vir die wedstryd., , My lees elke aand die koerant., , Ouma bak elke winter 'n brood., , Joshua speel elke aand op sy Xbox., , Meneer Lalla gesels met die seuns., .

Список переможців

Візуальний стиль

Параметри

Обрати інший шаблон

Відновити автоматично збережене: ?