Die meisie sê dat sy die wasgoed in die mandjie sit., Die meisie sê: “Ek sit die wasgoed in die mandjie.”, Thlelo sê dat sy fiets se wiel pap is., Thlelo sê: “My fiets se wiel is pap.”, Die meisie sê dat die hond haar huiswerk geëet het., Die meisie sê: “Die hond het my huiswerk geëet.”, Oupa sê dat die seuns sokker op die veld speel., Oupa sê: “Die seuns speel sokker op die veld.”, Dintle sê dat haar huiswerk volledig gedoen is., Dintle sê: “My huiswerk is volledig gedoen.”, Die polisie sê dat motoriste te vinnig jaag., Die polisie sê: “Motoriste jaag te vinnig.”, Mamma sê dat haar honde te veel kos eet., Mamma sê: “My honde eet te veel kos.”, Die Juffrou sê dat Darren sy boek op die rak moet sit., Die Juffrou sê: “Darren sit jou boek op die rak.”, My boetie sê dat hy ‘n nuwe bal vir krieket koop., My boetie sê: “Ek koop ‘n nuwe bal vir krieket.”.

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

)
Continue editing: ?