Rishil sê: “Die boom het ‘n byenes.”, Rishil sê dat die boom ‘n byenes het., My oom sê: “Die kinders raas in die klas.”, My oom sê dat die kinders in die klas raas., Zayd sê: “Goggas is baie interessant.”, Zayd sê dat goggas baie interessant is., Werdie sê: “Al die seuns speel krieket op die veld.”, Werdie sê dat al die seuns krieket op die veld speel., Ben sê: “Luke koop ‘n toebroodjie by die snoepie.”, Ben sê dat Luke ‘n toebroodjie by die snoepie koop., Juffrou sê: “Die klas lyk mooi.”, Juffrou sê dat die klas mooi lyk., Pa sê: “Die sakke is baie swaar.”, Pa sê dat die sakke baie swaar is., Marie sê: “Die rooi blomme ruik baie lekker.”, Marie sê dat die rooi blomme baie lekker ruik., Finley sê: “Die slang lê op die klip in die son.”, Finley sê dat die slang op die klip in die son lê., My ma sê: “Die koffie proe baie lekker.”, My ma sê dat die koffie baie lekker proe..

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

)
Continue editing: ?