Ek kom uit die ketel wanneer dit kook. Wat is ek?, Stoom (Gas), Ek is iets waarop jy jou skootrekenaar kan sit. Wat is ek?, Tafel (Vastestof), Ek kom in ’n boks, ek is wit en jy hou my in die yskas. Wat is ek?, Melk (Vloeistof), Ek is hoog in die lug en wit, maar soms word ek baie donker. Wat is ek?, Wolke (Gas), Jy kan op my sit, ek buig nie en ek vloei nie, ek bly dieselfde waar ek ook al is. Wat is ek?, Vastestof, My deeltjies is styf gepak, hulle beweeg skaars en hou vas. Watter toestand van materie is ek?, Vastestof, Ek kan vloei en my vorm verander, veral wanneer jy my in ’n koppie gooi. Watter toestand van materie is ek?, Vloeistof, Jy kan my nie sien nie, maar ek is daar. Ek vul die kamer en dryf in die lug. Watter toestand van materie is ek?, Gas, Jy gebruik my wanneer jy iemand wil bel, maar ek buig nie maklik nie. Wat is ek?, Selfoon (Vastestof), Ek reis ’n lang pad deur altyd te vloei. Ek maak die mooiste klanke en behoort aan die natuur. Wat is ek?, Rivier (Vloeistof).
0%
Flash Card
Share
Share
Share
by
Cliod
Edit Content
Print
Embed
More
Assignments
Leaderboard
Show more
Show less
This leaderboard is currently private. Click
Share
to make it public.
This leaderboard has been disabled by the resource owner.
This leaderboard is disabled as your options are different to the resource owner.
Revert Options
Flash cards
is an open-ended template. It does not generate scores for a leaderboard.
Log in required
Visual style
Fonts
Subscription required
Options
Switch template
Show all
More formats will appear as you play the activity.
)
Open results
Copy link
QR code
Delete
Continue editing:
?