Enkelvoudige sinne, Die kinders speel buite., Die voëls sing in die bome., Die meisie lees 'n boek., Saamgestelde sinne, Die kinders speel buite en die onderwyser kyk na hulle., Die voëls sing in die bome, maar die wind waai hard., Die meisie lees 'n boek, want sy hou van stories., Veelvoudige sinne, Die kinders speel buite, die onderwyser kyk na hulle en die klok lui., Die voëls sing, die wind waai en die blare val., Die meisie lees, die seun teken en die hond slaap., Komplekse sinne, Omdat die klok mgelui het, het die kinders klas toe gegaan., Alhoewel die wind waai, sing die voëls steeds vrolik., Sy gaan speel buite, wanneer sy klaar gelees het.

by

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?