Mia kyk by die venster uit. Die lug is donker en daar is sterk wind., Dit gaan dalk reën., Dit gaan moontlik reën., Die hond blaf aanhoudend by die hek en kyk na die straat., Iemand of iets kom nader., Iemand is opad., Sara sit haar hand op haar voorkop en voel baie warm., Sy het dalk koors en voel siek., Sy voel siek., John leer hard vir ’n toets., Hy gaan die toets slaag., Hy gaan slaag., ’n Voël bou ’n nes in ’n boom en bring takkies., Die voël gaan waarskynlik eiers lê., Die voël gaan eiers lê., Die ysblokkie lê in die son., Die ys gaan smelt., Dit gaan smelt., ’n Kind hardloop met ’n oop roomys in die warm son., Die roomys gaan smelt., Dit gaan smelt.

by

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?