Wat noem ons 'n teks wat feite oor 'n gebeurtenis gee?, verslag, Watter deel van 'n verslag vertel waaroor die verslag gaan?, opskrif, Watter deel wys wanneer die gebeurtenis plaasgevind het?, datum, Watter deel wys waar die gebeurtenis plaasgevind het?, plek, Watter deel vertel wat tydens die gebeurtenis gebeur het?, hoofgedeelte, Watter deel sluit die verslag af?, slot, Watter soort inligting moet in 'n formele verslag gebruik word?, feite, Hoe moet die taal in 'n formele verslag wees?, formeel, Wat moet jy doen voordat jy jou verslag inhandig?, proeflees, Waaroor word 'n formele verslag gewoonlik geskryf?, gebeurtenis

Formele Verslag

by

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?