Hand bysit, Help, Oop kaarte speel, Wees eerlik en vertel die waarheid, 'n Lang gesig trek, Hartseer of teleurgesteld lyk, Die ys breek, 'n Gesprek op 'n vriendelike manier begin, 'n Oog op iemand hê, Verlief wees op iemand, Met die deur in die huis val, Sonder om te huiwer dadelik by die onderwerp uitkom, Die handdoek ingooi, Opgee, Op wolke wees, Baie gelukkig wees, Iemand op die vingers tik, Iemand oor 'n fout aanspreek, Twee vlieë met een klap slaan, Twee dinge met een handeling bereik

by

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?