Jy het jou taak gisteraand klaargemaak, maar wanneer die onderwyser dit vra, kan jy dit nêrens in jou tas kry nie., Jy het jou taak verloor., Jy kom by jou volgende klas aan, maar niemand anders is daar nie. Toe besef jy dat die klas vandag in ’n ander lokaal is., Die klas het geskuif., Jou ma of pa moet jou skool toe neem, maar wanneer julle wil ry, sien julle dat die motor ’n pap band het., Die wiel is pap., Jy moet ’n belangrike boodskap stuur, maar jou foon se battery is op 1% en jy het nie ’n laaier by jou nie., Jy het nie 'n laaier nie., Jy moet ná skool huis toe stap. Dit begin hard reën en jy het nie ’n sambreel of reënjas nie., Jy gaan nat reën., Jy moet jou projek vandag aanbied, maar jou skootrekenaar wil skielik nie aanskakel nie., Jou skootrekenaar wil nie werk nie., Jy kom by die sportveld aan en besef jou sportskoene lê by die huis., Jy het jou sportskoene vergeet., Jy dink ’n taak moet Vrydag ingedien word. Donderdagoggend hoor jy dit moet vandag ingedien word., Jy het die verkeerde sperdatum gehad., Jy kom by die huis aan, maar jou huissleutel is nie meer in jou sak nie en niemand anders is tuis nie., Jou sleutels is weg., Julle moet vandag ’n groepsprojek indien, maar die persoon wat die finale dokument het, is afwesig., Jou spanmaat is afwesig.

Problems and solutions 😱

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?