Lebo het R10. Sy koop ’n appel vir R4. Hoeveel geld het sy oor?, R6, ’n Appel kos R3 en ’n piesang kos R2. Hoeveel kos albei?, R5, ’n Koekie kos R5. Thabo koop 2 koekies. Hoeveel betaal hy?, R10, R2 + R5 = ?, R7, Liam het R15. Hy spandeer R5. Hoeveel bly oor?, R10., 50c + 50c = ?, R1

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?