afgeleë, 'n (aflê) plaas, bedorwe, 'n (bederf) kind, vasbeslote, 'n (besluit) persoon, betrokke, (betrek) lug, gebroke, 'n (breek) hart, geboë, 'n (buig) hoof, gedane, (doen) sake, gegewe, 'n (gee) oomblik, gekose, (kies) vakke, besope, 'n (suip) man, bevrore, (vries) groente, verbode, (verbied) liefde

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?