Kies die korrekte meervoudsvorm: ui, uie, uies, uiers, Kies die korrekte meervoudsvorm: boek, boekes, boeke, boekers, Kies die korrekte meervoudsvorm: droom, dromers, drooms, drome, Kies die korrekte meervoudsvorm: tafel, tafels, taffels, tafeels, Kies die korrekte meervoudsvorm: mier, miers, miere, mierre, Kies die korrekte meervoudsvorm: leeu, leeus, leeue, leeuers, Kies die korrekte meervoudsvorm: dief, dieffe, diefs, diewe, Kies die korrekte meervoudsvorm: neef, neewe, neefs, neeffes, Kies die korrekte meervoudsvorm: slang, slange, slangs, slangers, Kies die korrekte meervoudsvorm: doring, doringe, dorings, doringes, Kies die korrekte meervoudsvorm: bees, beese, bese, beeste, Kies die korrekte meervoudsvorm: ma, ma's, maes, mas, Kies die korrekte meervoudsvorm: foto, fotoes, fotos, foto's, Kies die korrekte meervoudsvorm: vlieg, vlieges, vlieë, vliegs, Kies die korrekte meervoudsvorm: oog, oë, oeë , oogs, Kies die korrekte meervoudsvorm: dag, dags, dae, daë, Kies die korrekte meervoudsvorm: rug, ruê, rue, rûe, Kies die korrekte meervoudsvorm: kind, kinders, kinners, kinds, Kies die korrekte meervoudsvorm: vrou, vroue, vrouens, vrous, Kies die korrekte meervoudsvorm: besigheid, besigheide, besigheids, besighede.

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?