1) Het jy al ooit opkikkers gebruik? a) Het jy nog nooit opkikkers gebruik nie? b) Het jy ooit opkikkers gebruik? 2) Is jy nog geskors ? a) Is jy nie geskors nie? b) Is jy nie meer geskors nie? 3) Iets moet gedoen word. a) Niks moet gedoen word. b) Iets moet nie gedoen word nie. 4) Eet ontbyt. a) Eet nie ontbyt nie. b) Moenie ontbyt eet nie. 5) Alles is gebruik. a) Niks is gebruik nie. b) Nie alles is gebruik nie. 6) Vorm 'n samestellende afleiding: klein + seer + ig. a) kleinseerig b) kleinserig

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?